My Boeke

Wys minder opsies

Sprinkaan leer werk

Wys minder opsies

Jakkals en Kraai en die stuk kaas

Wys minder opsies

Die gans wat goue eiers kon lê

Wys minder opsies

Jakkals en Wolf bou huis

Wys minder opsies

Padda word kwaad

Wys minder opsies

Wolf dra skaapsklere

Wys minder opsies

Rooi Hen bak brood

Wys minder opsies

Jakkals en Wolf wil boer

Wys minder opsies

Plaasmuis en Stadsmuis

Wys minder opsies

Muis red Leeu se lewe

Wys minder opsies

Jakkals en Wolf en die klip

Wys minder opsies

Olifant en Seekoei trek tou

Wat sê die mense?

Raak verlief op lees

Wendy se Kinderboeke

Wendy het reeds 80 kinderboeke op haar kerfstok. Haar eerste kinderboek, Lena se bottelboom, wat in 2005 gepubliseer is, was op Exclusive Books se Publisher’s Choice-lys, het eervolle vermelding by die Noma Awards for Publishing in Africa gekry en was `n ATKV-Veertjie finalis. Haar werk is in vyf inheemse tale vertaal.

Wendy het ‘n passie vir eg Suid-Afrikaanse legendes, volksrympies en verhale wat kinders in moeilike sosio-ekonomiese omstandighede help om hulself te bemagtig. Haar verhale word gereeld in skoolhandboeke opgeneem en oor RSG voorgelees. Sy skryf ook geestelike boeke en het haar onderwyservaring ingespan om die Ek lees self-reeks vir beginnerlesers te skryf.

Ek lees self-reeks

Leer 915 nuwe woorde speel-speel!

‘n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!

Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se leesvermaak verskaf.

Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.   Woorde wat in die storie gebruik word, word onderaan elke bladsy herhaal en met sketse toegelig.

Net die ding vir goeie vaslegging!

Jongste Nuus

Author and custodian of SA folklore, legends and true stories