As Medewerker: 2002 tot 2025
Bundels wat ek vertaal het

Bollie Alfabet- en dieretekenboek
Lapa Uitgewers, 2025

Bollie Getalle en babadiere
Lapa Uitgewers, 2025

Bollie Somervakansie
Lapa Uitgewers, 2025
Bundels waarin my verhale opgeneem is

Hierdie land – 56 skrywers vertel
Protea, 2023

Geseënd is die wat treur
Lux Verbi, 2022

The Vegan Vampire and other fantastic fiction ideal for use in the classroom
Penguin Random House, 2022

Tyd is ‘n B**ksem en ander belaglik lekker tekste
Lapa Uitgewers, 2022

Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories ideaal vir die
klaskamer
Lapa Uitgewers, 2022

Die skool vir Rampspoedige talente en ander gelukkige stories ideaal vir die
klaskamer
Lapa Uitgewers, 2022

‘n Ster in haar sak en ander verhale
Afrikaans tweede addisionele taal vir gr. 11
Lapa Uitgewers, 2019

Verneukkind en ander verhale
Saamgestel deur Dr. Nicol Faasen
Maskew Miller Longman, 2015

Ink en ander verhale
Afrikaans eerste addisionele taal vir gr. 10
Saamgestel deur Marieta Nal
Lapa Uitgewers, 2015

Afrikaans sonder grense
Eerste addisionele taal leesboek vir gr. 7 (KABV)
Saamgestel deur M. Lätti, S. Gouws
Maskew Miller Longman, 2013

Afrikaans sonder grense
Eerste addisionele taal leesboek vir gr. 8 (KABV)
Saamgestel deur M. Lätti, S. Gouws
Maskew Miller Longman, 2013

Afrikaans sonder grense
Eerste addisionele taal leesboek vir gr. 9 (KABV)
Saamgestel deur M. Lätti, S. Gouws
Maskew Miller Longman, 2013

Platinum
Afrikaans Huistaal leesboek vir gr. 7 (KABV)
Saamgestel deur Adinda Vermaak, Johan van Lill, Nicol Faasen
Maskew Miller Longman, 2013

Platinum
Afrikaans Huistaal leesboek vir gr. 9 (KABV)
Saamgestel deur Adinda Vermaak, Johan van Lill, Nicol Faasen
Maskew Miller Longman, 2013

Meerkrag
Saamgestel deur Rachelle Greeff
Oxford University Press, 2008

Kinders van Afrika
Saamgestel deur Charles Fryer
Tafelberg, 2006

Die koppie en ander verhale
Saamgestel deur Neil Cochrane
Aktuapers, 2004

Die selfoon en ander verhale
Saamgestel deur Neil Cochrane
Aktuapers, 2004

Braaivleis in die bos en ander verhale
Saamgestel deur Neil Cochrane
Aktuapers, 2004

Mense is Mense – ‘n bundel nuwe kortverhale deur die Afrikaanse Skrywersvereniging
Lapa Uitgewers, 2002