14 April 2021: Wendy se splinternuwe vrouereeks gaan jou asem wegslaan!
“As een skoolmeisie ná die lees van haar boekreeks Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika nie opgee nie,
Continue Reading –“As een skoolmeisie ná die lees van haar boekreeks Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika nie opgee nie,
Continue Reading –Daar is nie n beter manier om jou leerders te inspireer as om n besoek te reël deur van Suid-Afrika se topskrywers nie! Só doen Lapa Uitgewers se Klaskameraad dit in 2021!
Continue Reading –Stories van die See word vanaf Maandag op RSG uitgesaai!
Continue Reading –SA skrywers stel boeke voor wat jy die vakansie kan lees in Huisgenoot, 3 Desember 2020.
Continue Reading –Slaaptydstories wat haar ma uit die Bybel voorgelees of oorvertel het, is een van Wendy Maartens se vroegste herinneringe en onomwonde die beginpunt van haar liefde vir Bybelverhale.
Continue Reading –Linki Brand, die begaafde illustreerder van Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, slaan my voete onder my uit met die wonderlike nuus dat sy in die ontwerpkategorie meeding vir dié bundel legendes, ware verhale en staaltjies se illustrasies.
Continue Reading –Ek is ‘n groot aanhanger van Ronell Bezuidenhout sedert ek haar boek Woestynwysheid (Lux Verbi, 2015) gelees het.
Continue Reading –Kyk wie is kaatjie van die baan!
Continue Reading –Wendy gesels met Ilse Salzwedel oor haar projek om stories wat nog in gesinne en gemeenskappe voortleef te versamel en aan te teken.
Continue Reading –Ek was een van daardie rare leerders vir wie skoolwerk lekker was en die uitslae van toetse en eksamens opwindend was!
Continue Reading –