Winkel

Waar kan jy een van Wendy Maartens se boeke koop?

Boekwinkel

Wendy se boeke is beskikbaar by enige goeie boekwinkel.
As jou gunsteling nie op die rak is nie, vra dat dit vir jou bestel word.

Aanlynwinkels

Boeke is ook beskikbaar in die aanlynwinkels van Graffiti Boeke, Raru, Amazon, Exclusive Books, Takealot, Loot, Bargain Books en elders.

Lapa uitgewers

Jy kan boeke ook direk by Lapa Uitgewers koop of stuur ‘n epos aan lapa@lapa.co.za. Jy kan ook 012 401 0700 skakel.

Klik hier om my hele boekrak met Lapa-boeke te sien.

Stories van die See

Het Stories van die See jou betower?
Klik hier om jou eie een aan te skaf!