Wendy Maartens
Nuusblad

Wendy vier Vrouedag met Vaandeldraers in Distrik Ses

Danksy Otto Stigting Suid-Afrika en Lapa Uitgewers kon Wendy die verbysterende oorlewingsverhaal van Grizelda Grootboom, ‘n boorling van Distrik Ses, met ‘n groepie baie spesiale gr. 7-meisies deel.

Vir Wendy het sulke oomblikke ewigheidswaarde.

Wendy Maartens
Wendy Maartens