Soos belowe deel ek graag hierdie dapper groep skrywers se pad met selfpublikasie onder leiding van Mariska le Grange. Self geskryf, geïllustreer (met die hand, op ‘n tablet of ‘n kombinasie), self die uitleg gedoen en geld ingesamel vir die drukwerk. Hierdie fees was deel van bemarking. “How’s that!”👑
30
Aug