Dit was ‘n heerlike voorreg om deur Philip de Vos afgeneem te word. Hy is die koning van limerieke, operasanger en ook ‘n ywerige fotograaf wat tans besig is om sy tweede koffietafelboek met foto’s van bekendes in hul werksmilieu saam te stel.
10
Oct