Dit was so ‘n groot voorreg om by die Adam Small Fees in Pniel op te tree.
Ek het gesels oor die besondere kinderversepad wat ek saam met prof. Adam teen die einde van sy lewe kon stap.
Baie dankie aan Darryl David, Janine Myburgh, al die borge en inwoners van Pniel vir hierdie lieflike geleentheid.