Skool toe

Storiekaros

 

Ontwikkel jou kind se lees en taalvaardighede met Storiekaros – ‘n vrolike bundel stories, rympies en speletjies.

Hiermee gee ek vir jou ‘n karos aan waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Jy het nie geld of goed nodig nie. Net 20 minute elke aand om jou kind deur middel van ‘n slaaptydstorie met behoorlike lees- en taalvaardigheid toe te rus.

Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor.

Klik hier om Storiekaros te bestel.

Wendy Maartens

Jakkals en Wolf-leesboeke

 

Lapa Uitgewers het laat weet daar is splinternuwe voorraad en dat Jakkals en Wolf-leesboeke die stoor se rakke behoorlik laat kreun. (Die twee is seker knuppeldik gevreet aan die krismiskoek!)

En moenie vergeet van die 12 ander lekkerleesboeke in die Ek lees self-reeks nie.

Hierdie 18 boeke is die ideale opvolg vir Tippie.

Klik hier vir nog inligting. | Klik hier om te bestel.