18 September 2018: Rawsonville hou Kleuter Eisteddfod
Wat ‘n vreugde om vroegoggend deur die Du Toitskloofpas te ry om as beoordelaar by ‘n feestelike geleentheid soos die Goudini Vroeë Kind Ontwikkelingsforum se jaarlikse Kleuter Eisteddfod op te tree.
SABC se Showville kan gaan slaap!
LEES MEER HIER …