9 Junie 2020: Christine Ferreira gesels met Wendy oor kreatiwiteit
Christine Ferreira gesels met Wendy oor kreatiwiteit.
LEES MEER HIER …Christine Ferreira gesels met Wendy oor kreatiwiteit.
LEES MEER HIER …Moedeloos oor die grendeltyd? Meesterverteller Wendy Maartens het 21 Suid-Afrikaanse stories van onbesonge helde in Engels spesiaal vir jou bymekaargemaak.
LEES MEER HIER …Halala Job Maseko! is aan Hector Pieterson se ma, Dorothy Molefi, opgedra.
LEES MEER HIER …Hierdie heerlike lawwe, maar ook opvoedkundige inkleurboek is Graffiti Books & Stationery se Topverkoper (Kinders) vir Mei.
LEES MEER HIER …Lesersindruk: Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, saamgestel deur Wendy Maartens
LEES MEER HIER …Het jy reeds alles gelees wat jy in die hande kon kry. Nou betrap jy jouself dat jy die etiket van die tamatiesousbottel lees? Dis nie nodig nie 😉
Hierdie lekkerleesstories is almal as e-boeke beskikbaar.
LEES MEER HIER …Dit sê nie net lekker nie, dit lees ook lekker en kleur fantasties in!
LEES MEER HIER …Weimarstraat 30 is ‘n bynes van bedrywighede op die Dinsdagoggend.
LEES MEER HIER …Ons is elkeen ’n storie op ons eie. Op ’n manier is nie een van ons stories volledig sonder ’n aansienlike deel van ons geliefdes s’n nie. Help jou kind van kleins af om bewus te wees van waar sy storie begin het.
LEES MEER HIER …Wendy Maartens se boeke is heerlike leesavonture wat enige kind laat stilsit en luister.
LEES MEER HIER …