Lapa/Penguin Random House, NB Uitgewers en PanMacmillan het hande gevat om 'n afskeid te reël vir Erika Lourens, die legendariese bibliotekaresse van Laerskool Eikestad,...
Toe ek my oë uitvee, besluit Lapa en Penguin Random House dis tyd dat Donkie leer Engels praat.
Die Engelse weergawe van hierdie heerlike bundel fabels...
Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op 'n unieke manier 'n waardevolle lewenswysheid vir kinders insluit en wys hoe waardes in...
Hierdie verhaal is geïnspireer deur Wendy se persoonlike reis met een van haar gr. 3-leerders wat ernstige spraakprobleme ondervind het.
Maroela Media skryf: Jeremia en die...
Elna van der Merwe, redakteur van Huisgenoot se Boekeblad skryf: Wendy Maartens, die samesteller van die welkome bundel, skryf voorin hoe die gedigte wat...
Ontwikkel jou 5-8-jarige se syfer- en taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
Wendy kombineer stories met aktiwiteite soos soek die woorde, eenvoudige blokkiesraaisels, inkleur...
Het jy Wendy Maartens en Ilse Salzwedel se gesprek oor Vaandeldraers op RSG misgeloop?
Luister hier of klik op die video hieronder.
Koop nou by .
Klik hier...