• Tuis
  • Biografie
  • Katalogus
  • Media / Nuus
  • Alle Titels
    • Titels 2021 – 2025
    • Titels 2016 – 2020
    • Titels 2005 – 2015
    • As Medewerker
  • Kontak
  • English guest
    • Biography
    • Children’s Books
Shopping cart close
Wendy Maartens Wendy Maartens
close
  • Tuis
  • Biografie
  • Katalogus
  • Media / Nuus
  • Alle Titels
    • Titels 2021 – 2025
    • Titels 2016 – 2020
    • Titels 2005 – 2015
    • As Medewerker
  • Kontak
  • English guest
    • Biography
    • Children’s Books

Media / Nuus

Wendy Maartens
Read More
09 Sep
Nuusblad

Boekweek in Gordonsbaai

  • September 12, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
Gordonsbaai Biblioteek skryf as volg op fb: “Author’s fair with Marjorie van Heerden, Wendy Maartens and Troula Goosen. Fantastic interviews and storytelling with amazing...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
10 Aug
Nuusblad

Wendy vier Vrouedag met Vaandeldraers in Distrik Ses

  • August 16, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
Danksy Otto Stigting Suid-Afrika en Lapa Uitgewers kon Wendy die verbysterende oorlewingsverhaal van Grizelda Grootboom, ‘n boorling van Distrik Ses, met ‘n groepie baie...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
12 Jun
Nuusblad

‘n Resepteboek vir lees 😊

  • June 20, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
Wendy het die presiese resep, wat sy jare lank in haar klas gebruik het om sigwoorde mee vas te lê, neergeskryf. Dis maklik en...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
02 May
Nuusblad

Twee topverkopers! 😊

  • June 20, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
Ek is einde April geseën met twee topverkopers op Graffiti se Top 10-lys: My hart is oppi plaas! en Die wandelende geraamte en ander spookstories van C....

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
21 Apr
Nuusblad

My ❤ is oppi plaas! idioom-inkleurboek

  • April 25, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
“Iewers in elke Afrikaanssprekende se hart is ‘n stukkie plaas,” skryf Wendy. Ons raak opgewonde oor ‘n windpomp, ‘n trekker, plaasdam en ‘n grondpad – sonder...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
16 Mar
Nuusblad

Langenhoven se spookstories in ‘n splinternuwe gedaante!

  • March 22, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
Waar het jy al ‘n bundel spookstories gekry met ‘n handleiding vir ouers en onderwysers? Hier! 😊  Want Wendy was ‘n onderwyseres wat weet hoe...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
14 Feb
Nuusblad

Handboeke met hope hart

  • February 15, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
My hart sing oor die wonderlike reis wat ek met Lapa en Penguin Random House kon meemaak om stories en poësie vir hierdie splinternuwe...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
21 Jan
Nuusblad

Ek lees self-reeks nou beskikbaar in bokspakke!

  • February 17, 2022
  • Geskryf deur wendymaartens
Wat kan lekkerder wees as om die nuwe skooljaar af te skop met hierdie fantastiese leesreeks - netjies verpak in drie pragtige houers. Nes...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
13 Dec
Nuusblad

Duisend dankies!

  • December 14, 2021
  • Geskryf deur wendymaartens
Lapa/Penguin Random House, NB Uitgewers en PanMacmillan het hande gevat om 'n afskeid te reël vir Erika Lourens, die legendariese bibliotekaresse van Laerskool Eikestad,...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
14 Nov
Nuusblad

Donkie se Lang Pad Dorp Toe now available in English!

  • December 14, 2021
  • Geskryf deur wendymaartens
Toe ek my oë uitvee, besluit Lapa en Penguin Random House dis tyd dat Donkie leer Engels praat. Die Engelse weergawe van hierdie heerlike bundel fabels...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
«‹34567›»
Wys minder opsies
Jongste nuus
  • WendyMaartens - sigwoordeboek
    Ek lees self-reeks nou beskikbaar in drie splinternuwe omnibusse!
    April 14, 2025 Geen kommentaar
  • Ons Dierestories blog ftr image
    ‘n Splinternuwe reeks trots Suid-Afrikaanse dierestoriereeks uit die Overberg!
    March 31, 2025 Geen kommentaar
  • Wendy Maartens
    Wendy kuier by Stilbaai-boekefees!
    February 23, 2025 Geen kommentaar
  • WendyMaartens.co.za
    Net reg vir Valentynsdag! ❤️❤️
    January 14, 2025 Geen kommentaar
  • Wendy Maartens in HG 5 Des
    Wendy maak ‘n Kersfees-draai in Huisgenoot
    November 28, 2024 Geen kommentaar

Wie is Wendy?

Wendy Maartens is ‘n skrywer, openbare spreker en versamelaar van eg Suid-Afrikaanse volksverhale, legendes, rympies en ware stories.

Sy leef in verwondering oor die krag van woorde, die blou-blou see en die mandjie stories wat elke mensekind saamdra.

  • Facebook
Gunsteling-boeke
  • Storiekaros Storiekaros
  • Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale en staaltjies Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale en staaltjies
  • Wendy Maartens Elephant's Big Secret and 19 other fantastic fables
Media / Nuus
  • Ek lees self-reeks nou beskikbaar in drie splinternuwe omnibusse! April 14, 2025
  • ‘n Splinternuwe reeks trots Suid-Afrikaanse dierestoriereeks uit die Overberg! March 31, 2025
  • Wendy kuier by Stilbaai-boekefees! February 23, 2025
Boekwinkels

Wendy se boeke is beskikbaar by enige goeie boekwinkel en aanlynwinkels soos Takealot, Loot, Graffiti Books & Stationary, Amazon en vele meer. As ‘n boekwinkel nie jou gunsteling het nie, vra dat dit vir jou bestel word.

© Kopiereg 2025: Wendy Maartens
Webwerf deur DesignHub
Home
Shop
Blog
Scroll To Top
Ons gebruik koekies om u ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur op hierdie webwerf te blaai, stem u in tot ons gebruik van koekies.
Accept