Het jy Wendy Maartens en Ilse Salzwedel se gesprek oor Vaandeldraers op RSG misgeloop?
Luister hier of klik op die video hieronder.
Koop nou by Klaskameraad.co.za.
Klik hier om saam te kuier!
Vaandeldraers is te koop by klaskameraad.co.za of lapa.co.za
Vaandeldraers
Boek 1: Thuli Madonsela, Ingrid Jonker, Grizelda Grootboom
Boek 2: Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo
Boek 3: Zolani Mahola, Maggie Jooste, Suna Venter
Boek 4: Esther Mahlangu, Vanessa Govender, Elsje Neethling
Illustrasies deur Linki Brand
Lapa Uitgewers, 2021