Wendy Maartens
Nuusblad

Handboeke met hope hart

My hart sing oor die wonderlike reis wat ek met Lapa en Penguin Random House kon meemaak om stories en poësie vir hierdie splinternuwe voorgeskrewe boeke te kon skryf.

Ek glo dat hierdie skoolboeke sal sorg vir vreugde, verwondering, en vlerke om hoog mee te kan vlieg, maar dat dit ook ‘n storiekaros en vashouplek op onweerdae sal wees. ❤️