Nuusblad

Ek lees self-reeks nou beskikbaar in bokspakke!

Wat kan lekkerder wees as om die nuwe skooljaar af te skop met hierdie fantastiese leesreeks – netjies verpak in drie pragtige houers. Nes ‘n klein bibliotekie!

In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

  • Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg
  • Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis
  • Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies
  • Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere
  • Ek lees self 5 Olifant en seekoei trek tou
  • Ek lees self 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas
  • Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis
  • Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer
  • Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou
  • Ek lees self 10 Jakkals en Wolf in boer se kraal
  • Ek lees self 11 Jakkals en Wolf bou huis
  • Ek lees self 12 Jakkals en Wolf en die klip
  • Ek lees self 13 Rooi hen bak brood
  • Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof
  • Ek lees self 15 Skilpad leer vlieg
  • Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe
  • Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê
  • Ek lees self 18 Sprinkaan leer werk