Wendy Maartens
Nuusblad

Duisend dankies!

Lapa/Penguin Random House, NB Uitgewers en PanMacmillan het hande gevat om ‘n afskeid te reël vir Erika Lourens, die legendariese bibliotekaresse van Laerskool Eikestad, wat vanjaar aftree.

Dit was ‘n vreugde en voorreg om deel van hierdie spesiale kuier te wees.

Stories gee voorwaar die hart vlerke!

Wendy Maartens

(v.l.n.r. Elsabé Daneel, Nanette van Rooyen, Marieta Nel, André Trantaal, Michelle Cooper, Wendy Maartens
Tania Leonard,  Erika Lourens, Liesbet Gelderblom)