Elna van der Merwe, redakteur van Huisgenoot se Boekeblad skryf: Wendy Maartens, die samesteller van die welkome bundel, skryf voorin hoe die gedigte wat...
Ontwikkel jou 5-8-jarige se syfer- en taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
Wendy kombineer stories met aktiwiteite soos soek die woorde, eenvoudige blokkiesraaisels, inkleur...
Het jy Wendy Maartens en Ilse Salzwedel se gesprek oor Vaandeldraers op RSG misgeloop?
Luister hier of klik op die video hieronder.
Koop nou by Klaskameraad.co.za.
Klik hier...
Bestel Wendy se Ek lees self-reeks by [email protected]
Dis ook beskikbaar by aanlynwinkels of enige goeie boekwinkel.
Meer oor die boeke in die Leesreeks
“As een skoolmeisie ná die lees van haar boekreeks Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika nie opgee nie, was haar werk aan die omvattende reeks die moeite werd, het...