20 November 2020
Stapdag 19: Hier is die herfs al besig om plek te maak vir vroegwinter. Soggens kan ek voel dat die klere in my rugsak te min raak.
Lees meer hierStapdag 19: Hier is die herfs al besig om plek te maak vir vroegwinter. Soggens kan ek voel dat die klere in my rugsak te min raak.
Lees meer hierStapdag 18: Iewers in my is ‘n klein dogtertjie wat glo ons twee se paaie het iewers op die Camino gekruis.
Lees meer hierStapdag 17: “You won’t be allowed to continue unless you eat a biscuit!”😊
Lees meer hierOi! My dae is deurmekaar. Dit bly dan nou dag 16. 😊
If everything else fails … eet ‘n hamtoebroodjie.
Lees meer hierUno mas por favor? (Nog een, asseblief?) vra ek en stap na die donker figuur agter die orrel wie se vae buitelyne in die skemerte sigbaar is.
Lees meer hierDag 14: “Happiness is not something you experience. It is something you remember.”
Laatmiddag haal ons die bus Santo Domingo de Silos toe om na die monnike se Gregoriaanse dreunsang te luister – in die oorspronklike vorm. Dit voel vreemd om die 57 km te ry nadat ek soveel dae lank elke tree gestap het.
Lees meer hierEk het op die vooraand van grendeltyd my Camino-dagboeke uitgehaal. Kom stap saam met my op hierdie andersoortige reis.
Lees meer hierStapdag 12: Belorado na St. Juan de Ortega (24 km)
Ons lywe is moeg. Die 2e en 5e dag was moeilik. Die res was weer beter, maar vandag eis sy tol.
Lees meer hier‘n Mens bly darem maar kind. Tydens gisteraand se feestelikhede kon ek nie ‘n yslike blinkpienk Bugs Bunny-ballon weerstaan nie.
Lees meer hier