Wendy skryf reeds 'n geruime tyd Lééf se agterbladrubriek. Sedert Junie verlede jaar lewer sy ook rubrieke vir Die Burger en Netwerk24.
Hou gerus haar...
Heerlik! Heerlik! Heerlik! Dis wanneer oustories waaraan ek baie hard gewerk het die mense bereik vir wie ek dit gedoen het.
Dis presies wat Dinsdagaand...
Merk Saterdag 4 November in jou dagboek. Hierdie kuier gaan die kuier van alle kuiers wees!
Daniël Lötter en Johan Badenhorst gesels by Malmesbury Biblioteek...
Soos belowe deel ek graag hierdie dapper groep skrywers se pad met selfpublikasie onder leiding van Mariska le Grange. Self geskryf, geïllustreer (met die...