• Tuis
  • Biografie
  • Katalogus
  • Media / Nuus
  • Alle Titels
    • Titels 2021 – 2025
    • Titels 2016 – 2020
    • Titels 2005 – 2015
    • As Medewerker
  • Kontak
  • English guest
    • Biography
    • Children’s Books
Shopping cart close
Wendy Maartens Wendy Maartens
close
  • Tuis
  • Biografie
  • Katalogus
  • Media / Nuus
  • Alle Titels
    • Titels 2021 – 2025
    • Titels 2016 – 2020
    • Titels 2005 – 2015
    • As Medewerker
  • Kontak
  • English guest
    • Biography
    • Children’s Books

Posts by wendymaartens

Home » Articles Posted by wendymaartens
Wendy Maartens - Gautengse Boektoer
Read More
16 May
Nuusblad

Wendy maak ‘n Kaapse boekdraai in Gauteng!

  • June 4, 2025
  • Geskryf deur wendymaartens
Dankbaar!🥰 Twee en 'n half dae, nege skole, te veel gesiggies om te tel en 'n hele span boekengele wat hierdie Gautengse boektoer seepglad...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens vertaal Bollie-boeke
Read More
01 May
Nuusblad

Wendy vertaal Bollie-aktiwiteitsboeke uit Nederlands

  • June 4, 2025
  • Geskryf deur wendymaartens
Goeie nuus! Bollie Konyn en sy vrolike familie is met mening terug om Afrikaanse kinders te leer lees, skryf en wiskunde doen. Wendy is die...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Read More
14 Apr
Nuusblad

Ek lees self-reeks nou beskikbaar in drie splinternuwe omnibusse!

  • May 8, 2025
  • Geskryf deur wendymaartens
Wendy se gewilde Ek lees self-reeks is nou in drie pragtige omnibusse beskikbaar - propvol stories wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak! Kom ons...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Read More
31 Mar
Nuusblad

‘n Splinternuwe reeks trots Suid-Afrikaanse dierestoriereeks uit die Overberg!

  • April 11, 2025
  • Geskryf deur wendymaartens
Die tyd het uiteindelik aangebreek om hierdie stel boeke die wêreld in te stuur. Ek is skoon uit my nate! Terselfdertyd is dit moeilik om...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens
Read More
23 Feb
Nuusblad

Wendy kuier by Stilbaai-boekefees!

  • March 4, 2025
  • Geskryf deur wendymaartens
Begeesterd! Dis hoe ek van Stilbaai-boekefees terugkeer. Met 'n kop vol stories, idees, woorde, geure, beelde en klanke. Voeg daarby die entoesiasme van my...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
WendyMaartens.co.za
Read More
14 Jan
Nuusblad

Net reg vir Valentynsdag! ❤️❤️

  • January 15, 2025
  • Geskryf deur wendymaartens
‘n Unieke inkleurboek wat fokus op idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is ontwerp om kinders en selfs volwassenes, te inspireer...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Read More
28 Nov
Nuusblad

Wendy maak ‘n Kersfees-draai in Huisgenoot

  • December 6, 2024
  • Geskryf deur wendymaartens
Wat is 'n vakansie sonder 'n lekker boek of sommer 'n hele stapel? Maak seker jy kry 5 Desember se Huisgenoot onder oë. Boekredakteur Elna...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Wendy Maartens - Phillip de Vos
Read More
10 Oct
Nuusblad

Wendy deur die lens van Philip de Vos

  • November 28, 2024
  • Geskryf deur wendymaartens
Dit was 'n heerlike voorreg om deur Philip de Vos afgeneem te word. Hy is die koning van limerieke, operasanger en ook 'n ywerige...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Read More
21 Sep
Nuusblad

Wendy gesels met Dana Snyman oor sy nuwe boek, Seun

  • October 14, 2024
  • Geskryf deur wendymaartens
Dit was my voorreg om Saterdag met Dana Snyman 'n gesprek te voer oor sy nuutste boek Seun. Die boek het 'n diep indruk op...

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
Read More
08 Aug
Nuusblad

RSG Spitstyd – Willem Pelser gesels met Wendy oor Vaandeldraers

  • September 6, 2024
  • Geskryf deur wendymaartens
Hier is die potgooi. Kom kuier saam! Klik Hier. https://omny.fm/shows/spitstyd/10-dinge-wat-jy-moet-weet-van-8-augustus-2024

Lees Meer

  • Facebook
  • X
  • Email
  • Pinterest
  • LinkedIn
  • Telegram
123›»
Wys minder opsies
Jongste nuus
  • Wendy Maartens - Gautengse Boektoer
    Wendy maak ‘n Kaapse boekdraai in Gauteng!
    May 16, 2025 Geen kommentaar
  • Wendy Maartens vertaal Bollie-boeke
    Wendy vertaal Bollie-aktiwiteitsboeke uit Nederlands
    May 1, 2025 Geen kommentaar
  • WendyMaartens - sigwoordeboek
    Ek lees self-reeks nou beskikbaar in drie splinternuwe omnibusse!
    April 14, 2025 Geen kommentaar
  • Ons Dierestories blog ftr image
    ‘n Splinternuwe reeks trots Suid-Afrikaanse dierestoriereeks uit die Overberg!
    March 31, 2025 Geen kommentaar
  • Wendy Maartens
    Wendy kuier by Stilbaai-boekefees!
    February 23, 2025 Geen kommentaar

Wie is Wendy?

Wendy Maartens is ‘n skrywer, openbare spreker en versamelaar van eg Suid-Afrikaanse volksverhale, legendes, rympies en ware stories.

Sy leef in verwondering oor die krag van woorde, die blou-blou see en die mandjie stories wat elke mensekind saamdra.

  • Facebook
Gunsteling-boeke
  • Wendy Maartens Elephant's Big Secret and 19 other fantastic fables
  • Vat 5! Vat 5!
  • Torchbearers Torchbearers
Media / Nuus
  • Wendy maak ‘n Kaapse boekdraai in Gauteng! May 16, 2025
  • Wendy vertaal Bollie-aktiwiteitsboeke uit Nederlands May 1, 2025
  • Ek lees self-reeks nou beskikbaar in drie splinternuwe omnibusse! April 14, 2025
Boekwinkels

Wendy se boeke is beskikbaar by enige goeie boekwinkel en aanlynwinkels soos Takealot, Loot, Graffiti Books & Stationary, Amazon en vele meer. As ‘n boekwinkel nie jou gunsteling het nie, vra dat dit vir jou bestel word.

© Kopiereg 2025: Wendy Maartens
Webwerf deur DesignHub
Home
Shop
Blog
Scroll To Top
Ons gebruik koekies om u ervaring op ons webwerf te verbeter. Deur op hierdie webwerf te blaai, stem u in tot ons gebruik van koekies.
Accept