20 Oktober 2019: “Vertel vir my ‘n Storie” help waardes vaslê in LiG
Die bekende skrywer Wendy Maartens se boek, Vertel vir my ’n storie, bied aan ouers die geleentheid om kernwaardes met hul kinders te bespreek – en dan aan die hand van bekende sprokies.
Continue Reading –