Oktober 2018: Twee vlieë met een klap!
Oktober is nie net Leipoldt se mooiste, mooiste maand nie. Dis ook die maand waarin twee groot lekkertes sommer gelyktydig hul verskyning maak!
Jock van die Bosveld en ander ware dierestories asook Helde van Suid-Afrika 3 is hier om vir nog prettige en leersame stories te sorg.
Continue Reading –