Brokkies

14 April 2021: Wendy se splinternuwe vrouereeks gaan jou asem wegslaan!

“As een skoolmeisie ná die lees van haar boekreeks Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika nie opgee nie, was haar werk aan die omvattende reeks die moeite werd, het die jeugskrywer Wendy Maartens aan Laetitia Pople gesê.”